• wonderlic tests
  • EXAM REVIEW
  • NCCCO Examination
  • Summary
  • Class notes
  • QUESTIONS & ANSWERS
  • NCLEX EXAM
  • Exam (elaborations)
  • Study guide
  • Latest nclex materials
  • HESI EXAMS
  • EXAMS AND CERTIFICATIONS
  • HESI ENTRANCE EXAM
  • ATI EXAM
  • NR AND NUR Exams
  • Gizmos
  • PORTAGE LEARNING
  • Ihuman Case Study
  • LETRS
  • NURS EXAM
  • NSG Exam
  • Testbanks
  • Vsim
  • Latest WGU
  • AQA PAPERS AND MARK SCHEME
  • DMV
  • WGU EXAM
  • exam bundles
  • Study Material
  • Study Notes
  • Test Prep

Rekenaars, Deel van jou lewe

Class notes Dec 26, 2025 ★★★★★ (5.0/5)
Loading...

Loading document viewer...

Page 0 of 0

Document Text

Rekenaars, Deel van jou lewe Graad 10

Inleiding tot rekenaars Module 1.1 ’n Rekenaar is ’n masjien waarop jy data (feite) invoer, die data verwerk met behulp van programme en die verwerkte data as inligting uitvoer of weergee.Data = onverwerkte items Inligting = die resultaat van die verwerking van data

Alle rekenaars het twee kritiese komponente (hardeware en sagteware) nodig om te werk Hardeware = fisiese dele waaraan jy kan raak bv muis, skerm, sleutelbord Sagteware = spesifieke instuksies of programme of applications “apps” wat iets nuttigs doen

Die inligtingverwerkingsiklus

Toevoer (Input) bv deur muis of Keyboard Verwerking van data Interne proses wat rekenaar data verwerk Afvoer Wat die rekenaar vir jou terugee . gewoonlik op jou skerm/of printout Stoor/Berging Bere – permanent en jy kan terug gaan na items NB NB NB

  • / 4

Maak kennis met Windows Bedryfstelsel – die belangrikste program wat al die aktiwiteite van n rekenaar beheer Laai (boot) is die prosess waar n rekenaar aangeskael word en die bedryfstelsel laai Werkskerm (Desktop) – is die eerste basiese “skerm” van die bedryfstelsel GUI – Graphical User Interface: (die medium waardeur die verbruiker met die rekenaar kommunikeer). Dit werk saam die muis/sleutelbord

Aksies wat die muis kan uitvoer:

Klik – wyser op n objek, klik een keer links Dubbleklik – klik vining twee keer, links Regsklik – klik een keer regs Sleep (drag) – klik op die objek, hou die muis se knoppie in en beweeg dan die muis (muisaksie om objekte van een plek na n ander te laat beweeg Roll (scroll) – wielietjie tussen twee knoppies wat gebruik kan word om op of af te beweeg.Muisaksie om in n dokument op of af te beweeg)

As jy n dokument minisise – gaan die rekenaar n klein icon op die taakbalkie gee.Start Quick launch balk Taakbalkie Taskbar Notifications Area vir boodskappe

NB 2 / 4

Minimise, Maximise, Restore, Close butons – hierdie icons is gewoonlik regs bo aan die dokument wat jy oop het of waaraan jy werk

Tabs – dis die folders bo die Ribbon (File, Home, Insert, Page layout….Die Ribbon is n kombinasie van kieslyste en balkies wat in Microsoft office gebruik word

Keyboard Escape key – die sleutel wat gebruik word om n opsie te kanselleer of om terug te gaan na waar jy was

  • / 4

Sagteware Module 1.2 Toepassings-sagteware Stelsels-sagteware Doen spesifieke take bv Woordververking, Tikprogramme, speletjieprogramme Beheer, ondersteun en bedryf die hele rekenaar (Bedryfstelsel) Dis die eerstel stel programme wat laai as jy jou rekenaar aanskakel Bv Windows, Linux

Funksies:

Doen spesifieke aksies bv MS Office (email/kommunikasie) Photshop – Grafica/Ontwerp Webblaaie – Chrome, Edge, Internet Explorer

Funksies:

Bestuur al die harde en sagteware Hanteer sekuriteit bv passwords Gebruikerskoppelvlak (Interfase) (GUI)

Nutsfasiliteite Die meeste bedryfstelsels sluit n paar nutsfasiliteite of apps in bv • Snipping tool • Calculator

Toepassings sagteware word gewoonlik apart gekoop en afgelaai van n CD of DVD na jou rekenaar toe.Tipe programme en voorbeelde Tipe Program Gebruike Voorbeeld Grafika en Ontwerp Visuele beelde op skerm te skep Photoshop, MS paint Woordverwerker Teksgebaseerde dokumente te skep, redigeer en te druk MS Word Sigblad Skep van grafieke en take wat op berekening gebaseer is te doen MS Excel Databasis Om data op n organiseerde manier te stoor, manipuleer en te verwerk MS Access or MySQL Aanbiedings programme Kombineer Teks, klan, grafieka en animasie MS Powerpoint Kommunikasie programme Ekektronies met ander te kommunikeer MS mail en Outlook Kantoorpakket Komibinasie van algemene kantoor en kommunikasie programme MS Office Desktop publishing Vir publikasie van boeke, tydskrifte, koerante en artikels MS Publisher Speletjies Vituele werelde uit te leef, 3D grafika en klank World of Warcraft Webontwerp Om webwerwe te ontwerp en te skep Adobe Dreamweaver Webblaaier Om toegang tot webblaaie op die internet te kry en dit te vertoon Edge, Chrome, Internet Explorer Plug-in Vir die byvoeging van multimedia by webblaaie, meeste web blaaie gebruik now HTML5 Flash, QuickTime Finansielele toepassing Om van finansiele transaksies record te hou Pastel Accounting

  • / 4

User Reviews

★★★★★ (5.0/5 based on 1 reviews)
Login to Review
S
Student
May 21, 2025
★★★★★

With its step-by-step guides, this document made learning easy. Definitely a impressive choice!

Download Document

Buy This Document

$1.00 One-time purchase
Buy Now
  • Full access to this document
  • Download anytime
  • No expiration

Document Information

Category: Class notes
Added: Dec 26, 2025
Description:

Rekenaars, Deel van jou lewe Graad 10 Inleiding tot rekenaars Module 1.1 ’n Rekenaar is ’n masjien waarop jy data (feite) invoer, die data verwerk met behulp van programme en die verwerkte data...

Unlock Now
$ 1.00